Die personeel vang die gees…
Posted on March 4, 2010
Die personeel het onlangs tydens ‘n spanbou sessie in twee spanne opgedeel. Elke kleurvolle span hewig kompiteer met spankrete en daarna, in die gees van 2010, in ‘n aksiebelaaide sokkerwedstryd teen mekaar meegeding!











