CLOTHES:

  • Blue school shirt, blue shorts, white takkies with dark blue socks (can be bought at Mr Price or at the Primary School who has the proper school socks).
  • Mondskerm vir wedstryde.
  • Shin guards.
  • Ons verskaf hokkiestokke, maar het nie genoeg vir elke leerder nie.
  • U kind moet sy/haar eie hokkiestok hê vir wedstryde.
  • Measure the stick by the height of your child’s hip bone.

OEFENINGE:

  • Die meisies wat wil hokkie speel gedurende die winter seisoen sal baat daarby om hokkievaardighede te doen in die somer. Hokkie en hokkievaardighede is op Maandae en Woensdae.
  • They learn basic skills such as:
    • Hoe om die hokkiestok vas te hou;
    • The different ways to hit a ball, such as dribbling, pushing the ball and hitting the ball;
    • Passing the ball to each other and how to move when passing the ball;
    • Goal scoring techniques; and
    • Fiksheid.
  • Mondays we focus teaching around skills and fitness.
  • Woensdae fokus ons op wedstryd tegnieke.

MATCHES:

  • We are part of a league, but only in the third term.
  • Ons speel informele wedstryde teen skole in die omgewing tydens die 2de kwartaal.
  • We take part in hockey days against a variety of schools.
  • Graad 3 leerders gaan op ‘n hokkie toer na Oudtshoorn gedurende die 3de kwartaal.