PRACTICE:

  • Practises take place in ability groups. We concentrate on:
    • batting (grip, stance, control, foot work and full swing);
    • bowling (grip of ball, run up, balance); and
    • fielding

KEUSE VAN SPANNE:

  • Aan die begin van Graad 1 word alle spellers deur Coach Manny Senger geassesseer.
  • Grade 2 and 3 players are already assessed at the end of the previous season for the next year.
  • Spelers se vaardighede en vordering word deur afrigters gemonitor en bespreek, met ‘n monitor wat tussen die groepies rondbeweeg.
  • Skills and abilities often vary a lot from Term 1 to Term 4 due to the fact the learners develop and mature throughout the year - therefore, players are monitored.

MATCHES :

  • Wedstryde word gespeel in ‘n wit broekie en blou sporthemp, skoolsokkies en tekkies, sowel as ‘n skoolpet.
  • Only Grade 3’s play league matches: A, B, C, D and E teams.
  • Ons aanvaar uitnodiging na ander skole se toernooie. Ons probeer om aan 2 toernooie per kwartaal deel te neem. Graad 1, 2 en 3 neem aan hierdie toernooie deel.