Swembadspesifikasies

 

  • Teaching pool ( kleintjie )

    • 12,5 x 5 x 1,1 diep = 70,000 L water

    • Gemik op Graad R leerders en beginners wat nog nie kan swem

       

  • Coaching pool ( grootte )

    • Gebou volgens Fina se “short course” kompetisie standaarde : 25 x 14,8 x 1,3 m = 480,000 L water

    • 8 resiesbane

    • Volledige toegerus met wegspringblokke, “lane dividers”, “false start markers” en “back stroke markers”

    • Kan toegerus word met “touch pads” om tye te meet

    • Word beplan om provinsiale galas te kan aanbied

 

Algemeen :

 

  • Interessante feit is die ontwerp rondom die boorgat wat water aan sportgronde voorsien

  • Variable speed drive pompe om elektrisiteit te spaar

  • Ontwerp en gebou om toegemaak te word vir Winter swem

  • Gelee langs Tienie Louw Sentrum om badkamergeriewe en sentrum vir funksies aan te bied

  • Opwarmingsarea ingerig

  • Pawiljoene ingerig

  • Alle leerder van Graad R – 3 sal swemafrigting tydens skoolure ontvang, skool se swemspan kan hier oefen en bad sal verhuur word aan swemklub waar leerders kan aansluit.

  • Gebou op Durbanville Voorbereidingskool Trust se grond ten bate van alle leerders wat nog deur skool sal kom

  • Volgende fase is verhitting en toemaak van swembad.

 

Dankbetuigings ( indien van toepassing in koerant ) :

 

  1. Suburban Pools

  2. Johan van Zyl Argiteke

  3. Johan van Eeden, JVE Ingenieurs

  4. GL Conradie Plant Hire

  5. Jacques Snoek, Wacker Neuson

  6. Sakkie Hugo, Spes Bona

  7. Koos Blanckenberg, Klipheuwelplaas

  8. Hentie Kotze, HK Plumbing

  9. Theuns van Schalkwyk, Nu Fence

  10. Hennie Aggenbach, Cemstone

  11. Stad Kaapstad vir vul van swembad