Hartlik geluk aan die hoofleiers van Laerskool Durbanville vir 2022. Ons is trots op die oud-Voorbereidingskool Durbies.

We celebrated the first day of spring with fresh blooming flowers and bright colours.

Ons het ook koekies versamel vir Durbanville Polisiestasie, Durbanville Fire Station, Huis Aristea, Rus-en-Vrede, Andries Olivier Huis vir kwadrupleë, Fairtrees Aftree Oord en Green Pastures Rest Home.

Ons skool wou die instansies se Lentedag opvrolik.

Baie geluk aan die volgende leerders wat so pragtig presteer het:

- Emma Coetzer en Elisma de Jonge het netbalwedstryde in Stellenbosch gespeel en hul span het in die finaal gekom. Hulle ontvang elkeen 'n goue medalje. 

- Mia van Rensburg took part in die A+ Abacus Maths regional championship and receives a medal for outstanding performance.

- Lize Koornhof ontvang 'n medalje vir lees by Tina Cowley.

- Lean van Niekerk ontvang twee medaljes vir deelneem in swem.


Baie geluk!

Baie geluk aan die volgende leerders wat so pragtig presteer het:

Caty-Ann Schlebusch wat deelgeneem het aan die Akro dansklub kompetisie en eerste plek behaal het.  Sy het ook eerste plek behaal in die WP kompetisie en ontvang 3 goue medaljes en 2 sertifikate.

Sophie Walter participated in the Excel gymnastics ready or not competition and received a gold medal.

Rineeque Steyn en Joewe Rothman het deelgeneem aan gimnastiek streeksproewe en ontvang beide 'n goue medalje. 

Pages