Baie geluk aan Graad 2A6 wat so pragtig gewoeker het.  They are week five's winners of this year's Language Olympiad.

Baie geluk aan Graad 2A1 wat so pragtig gewoeker het.  Julle is week 4 se wenners van hierdie jaar se Taalolimpiade!

 

Juffrou Karlien du Toit se Graad 3A4's doen dit weer! Baie geluk. Hulle is die derde week se wenners van hierdie jaar se Taalolimpiade.

Geluk aan Graad 2A2 wat die tweede week se wenners van hierdie jaar se Taalolimpiade was!

Saterdag die 6de Maart 2021 het Schalk Fouché in Kaapjag se CHASA skiet kompetisie deelgeneem. Onder die afdeling Penkoppe. Dit is kinders tussen die ouderdom 7 tot 13.

Die kompetisie bestaan uit 4 afdelings waar jy op verskilende afstande en in verskilende posisies moet skiet .

Dit alles word gedoen met n jaggeweer.

1. Springbok 5 skote lê en skiet op 200m en jy het 2min. 

2. Rooibok 5 skote sit en skiet op 100m en jy het 1.5min.

3. Vlakvark 5 skote staan en skiet op 30m en jy het 45 sekondes.

Baie geluk aan die eerste week se wenners van hierdie jaar se Taalolimpiade:  Graad 3A4!

Durbanville Preparatory School is proud to have officially opened their new English Grade R campus with an inaugural event on Monday 15 February 2021.

Pages