Baie geluk aan die eerste week se wenners van hierdie jaar se Taalolimpiade:  Graad 3A4!

Durbanville Preparatory School is proud to have officially opened their new English Grade R campus with an inaugural event on Monday 15 February 2021.

Baie geluk aan oud-Durbie Nicola Smith wat hierdie naweek in haar eerste toets vir die SA Protea Netbalspan gespeel het.  

We are so proud of you!

Baie geluk aan Mia le Roux met haar wonderlike gimnastiek prestasie!  Ons is trots op jou. 

Last weekend the 39th Freda Barnard Invitational Gala took place in Oudtshoorn.

Jenna Joyce (Gr 2A6) het deelgeneem en het 2 silwer medaljes gewen vir meisies onder 8 in 50m Borsslag en 100m Borsslag.

Jack van Wyk (Gr 3E1) also participated and won 9 gold medals and 1 silver medal.

Daar was 20 swemklubs van die Wes-Kaap wat deelgeneem het en die kinders het baie goed gedoen in al hulle items.

We are very proud of them in achieving these great results!

Livia Pike (Gr 2A7) het Goud gewen saam met haar dans groep, DM Dance, by Talent Africa se Nationale rondte in PE, waar sy haar provinsiale kleure ontvang het in Uitvoerende Kunste.

Hulle dans groep dring deur tot die internationale rondte waar hulle aan Talent America gaan deelneem via aanlyn video’s binne die volgende maand.

Baie geluk Livia!

We are very excited to share a wonderful opportunity that the school has received. Kouga View Game Farm (near Uniondale) is offering a long weekend stay for 6 – 8 people. In addition is a buffalo hunt to the value of R40 000 – R50 000! See all details attached.

Durbanville Preparatory School: Buffalo

Pages