Baie geluk aan Juffrou Karlien du Toit se 3A4 klas wat die eerste week van ons Taalolimpiade-projek die meeste fondse ingesamel het!

Op die 06de Maart het Durbanville Voorbereidingskool se Graad R’s deelgeneem aan ‘n opwindende sportdag.  Die leerders het met entoesiasme deelgeneem.

Well done to Mrs Sanet Taljaard Trollip on the success of our first Swimming Gala at Durbanville Preparatory School held on Wednesday, 11th March!

Mnr Louis Andrag wil graag die volgende persone en maatskappye bedank vir hulle reuse bydrae met die bou van die swembad:

Dinsdagaand, 10 Maart 2015 was dit opnuut 'n voorreg om 'n Durbie te wees.  Honderde ouers het opgedaag om te kom stem vir die nuwe Beheerliggaam.  Dankie aan elke ouer en onderwyser wat verseker het dat ons 'n kworum teenwoordig gehad het.  Daar is sms'e, whatsapp boodskappe en emails by dosyne gestuur.  Dit het verseker vrugte afgewerp. 

We have all noticed the smoke and small ash residual around our homes.  The fire line continues its advance to the mouth of Jonkershoek Valley.  Fire crews from Stellenbosch Municipality, Cape Winelands, Cape Pine, Working on Fire, The Volunteer Wildfire Services and contractor teams continue to cut fire breaks in an attempt to contain the fire.   Durbanville Preparatory School would like to support the “Feed a firefighter-drive”.  We have been in contact with the lady coordinating donations.  Currently they have a big need for the following items:

Leo Burger en Tiaan Bierman het onderskeidelik silwer en brons gewen in die seuns O/8 ouderdomsgroep van die WP Biathlon Kampioenskap wat op 4 Maart 2015 plaasgevind het.

Charné Fourie was 4de in die meisies O/8

Mnr. Dolph Nortier het 'n silwer medalje verower in die Mans Meester afdeling.

Pages