Ons wens die volgende leerders geluk met hul uitsonderlike prestasies in die tweede ronde van die WKOD wiskunde kompetisie.  Hulle dring almal deur na die finale.  BAIE GELUK!!  

Graad 1 – Tiaan Bierman wat ‘n 3de plek behaal het.

Graad 2 – Karel Beyers wat ‘n eerste plek behaal het.

Graad 2 – Megan Lourens wat ‘n tweede plek behaal het.

Graad 3 – Ingrid Klopper wat ‘n tweede plek behaal het.

Join us for a fundraising event on the 16th October 2014 at Barnyard Theatre. Fondse word ingesamel vir die 2015 0/9 Rugbytoer!

In the spirit of Heritage Day our learners were encouraged to wear something "Proudly South African".  Mens kon sommer hoe trots ons leerders op hul herkoms is!

Pages