Ons staan tans op R183 306!  Baie dankie vir almal se bydrae en harde werk!

Die klasse wat die meeste ingesamel het is:

5de plek - Juffrou Celicia Botha se Graad 3A6 klas
4de plek - Juffrou Lizette Brunner se Graad 1A6 klas
3de plek - Juffrou Christa Henning se Graad 1A2 klas
2de plek - Juffrou Benita Smit se Graad 1A1 klas
1ste plek - Juffrou Mariaan Smal se 1A7 klas!

Ons is trots op julle!