Inkleurkompetisie Wenners =  Isabella Leigh Rottaro, Liesel van der Merwe, Henning van Niekerk, Lara Cronje, Francois van Wyk.

Die pryse is oorhandig deur Pauline Nel van “Country in A Lunch Box” wat gesonde peuselhappies vir kinders se skoolkosblikke verskaf (neute, droëvrugte, biltong, droëwors) www.lunch-box.co.za