Ons wil graag vir Fair Cape baie dankie sê vir hulle getroue ondersteuning.

Die Fair Cape Netbaltoernooi van die afgelope naweek was ‘n reuse sukses!

Baie, baie dankie!

 

Results: Summary

0/7

8 wedstryde

5 gewen, 2 verloor, 1 gelyk

36 doele vir 11 teen.

0/8

6 wedstryde

4 gewen, 2 verloor

23 doele vir 9 teen

0/9

11 wedstryde

10 gewen, 1 gelyk

79 doele vir 17 teen.

19 gewen, 4 verloor, 2 gelyk.

Dankie aan al ons getroue speelsters!