Die Graad 1A7 klas van Juf Mariaan Smal het die akwarium besoek.  Dit was hulle prys nadat hulle die klas was wat die meeste fondse ingesamel het vir die Taalolimpiade!  Baie geluk - ons vertrou julle het die uitstappie geniet!