Thank you to all our Grade 3 learners for a wonderful Entrepreneursday.  Julle kreatiwiteit het ons weereens verstom! Dankie ook aan al die ouers / vriende en familie wat so getrou die geleentheid ondersteun het!  Gaan loer gerus onder die "gallery" vir 'n paar foto's!

The whole set of photos of the event can be obtained from Elize Walters as from Tuesday, 20th May 2014.  The cost per DVD being R10.  Thank you!