Ons is trots op ons Juniorkoor wat die Paarlse Eisteddfodgewen het.   Dit was ‘n groot verrassing en ons is trots op die mooi prestasie.