Our schools Afrikaans and English Speech Choirs performed at the Tygerberg Eisteddfod. We are extremely proud of their accomplishments. Die Afrikaanse Spreekkoor van Mev. Celicia Botha (Graad 3A6) het 93 % behaal.  Mev. Lizette Brunner (Graad 2) het 92% behaal in die Sangspeletjies en die Engelse Spreekkoor van Mej. Hanna-Lice Pretorius (Graad 3E1) het 92 % behaal.  Die Eisteddfod uitslae hierdie jaar was van besondere hoë gehalte en ons wil net baie geluk sê aan elke seun en dogter wat ons skool verteenwoordig het.