Micka (Graad 3A1) en Lian Labuschagne (Graad 3A4) het deelgeneem aan die Wes-Kaapland Trampoline gimnastiek kompetisie.

Hulle uitslae was as volg:

Double Mini Trampoline – level 3

Lian Labuschagne – goud

Micka Labuschagne – silwer

Euro Trampoline – Level 3

Lain Labuschagne – goud

Hulle is albei gekies om deel te neem aan bogenoemde items by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe op die 6de / 7de Oktober in die Bellville Velodrome.  Sterkte Micka en Lian - julle maak ons skool trots!