Ons wens die volgende leerders geluk met hul uitsonderlike prestasies in die tweede ronde van die WKOD wiskunde kompetisie.  Hulle dring almal deur na die finale.  BAIE GELUK!!  

Graad 1 – Tiaan Bierman wat ‘n 3de plek behaal het.

Graad 2 – Karel Beyers wat ‘n eerste plek behaal het.

Graad 2 – Megan Lourens wat ‘n tweede plek behaal het.

Graad 3 – Ingrid Klopper wat ‘n tweede plek behaal het.