Juffrou Mariette Coetzee (Graad 3A2) vier hierdie jaar haar 30ste jaar by Durbanville Voorbereidingskool.  Ons is so bevoorreg om haar as deel van ons span te mag hê!