Baie geluk aan Durbanville Voorbereidingskool se kategoriewenners wat op Vrydag 17 Oktober 2014 by die Hugo Lambrechts musieksentrum trofees ontvang het. 

Lidia Clark – Graad R Gedig

Francois du Toit – Graad 3 Gedig

Megan Lourens – Onvoorbereide Lees

Michael Louw – Unprepared Reading

Christoff Snyman - Graad 1 Gedig

Hier is hulle saam met Me Lizette Brunner en Me Hanna-Lice Pretorius.

You make us proud!