Dinsdag 11 November het 'n span seuns swemmers gaan deelneem aan die Paarl Boys' Primary Prestige Gala, saam met Durbanville Laerskool se seuns en die gala gewen!  Baie geluk Durbies!
Joshua Louw:  3de o/9 Vryslag
Migael Turner:  1ste o/7 Borsslag
Liam Dirkse van Schalkwyk:  1ste o/8 Borsslag
Heinrich Andrag:  2de o/9 Borsslag
Troy Bales:  2e o/7 Rugslag
Van Dyk Engelbrecht: 1ste o/9 Rugslag
0/7 Aflos 1ste plek (Tiaan Bierman, Christiaan van Zuydam, Abelines Schoeman, Migael Turner)
o/8 Aflos 3de plek (Liam Dirkse van Schalkwyk, Louis Bierman, Divan Laubscher, Leo Burger)
o/9 Aflos 2de plek (Van Dyk Engelbrecht, Heinrich Andrag, Herman Visser, Joshua Louw)