Ons atlete het met entoesiasme die skool se atletiekdag aangedurf! Hoe dan anders met die luide gejuig en aanmoediging van ons dierbare ouers en skoolfamilie!  Our new drummie squad opened the day with their newly learned, and may I, proudly state, excellent steps and formations. Within two weeks they perfected their moves and had us fall in love all over!

Dankie aan elke ouer wat gehelp het!  Sonder julle sou hierdie dag verseker nie so 'n groot sukses gewees het nie!  Ons is bevoorreg en dankbaar!