Baie geluk aan die volgende leerders wat so pragtig presteer het:

- Emma Coetzer en Elisma de Jonge het netbalwedstryde in Stellenbosch gespeel en hul span het in die finaal gekom. Hulle ontvang elkeen 'n goue medalje. 

- Mia van Rensburg took part in die A+ Abacus Maths regional championship and receives a medal for outstanding performance.

- Lize Koornhof ontvang 'n medalje vir lees by Tina Cowley.

- Lean van Niekerk ontvang twee medaljes vir deelneem in swem.


Baie geluk!